’n Nuwe verslag deur AfriForum toon dat plaasaanvalle in 2025 effens toegeneem het, terwyl die aantal plaasmoorde wel gedaal ...
Johannesburg – Die seun van 'n egpaar wat vroeër vandeesmaand op hul plaas in die Trompsburg-distrik vermoor is, het die Europese Parlement (EP) gevra om sanksies teen Suid-Afrika in te stel, berig ...
Die pleidooie dat plaasmoorde in Suid-Afrika ondersoek moet word, is uiteindelik gehoor. Die Menseregtekommissie (MRK) gaan binnekort ’n openbare verhoor daaroor hou, terwyl die Internasionale ...
Gauteng is die provinsie met die hoogste plaasmoordsyfer in die land met 387 plaasmoorde in 721 aanvalle tussen 1 Januarie 1990 en 13 Januarie 2015. Sedert 1 Januarie 2015 het nege plaasmoorde landwyd ...
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, skryf: Die VF Plus is geskok oor die vlaag plaasmoorde van die afgelope naweek en die stilswye daaroor deur pres. Cyril Ramaphosa en Bheki Cele, minister van ...